News & Events


<<-BACK

CD-vrystelling deur die "Musikaners"

Die CD "Solank as die rietjie" is 'n welkome toevoeging tot die Afrikaanse musiekskat. Dit bevat 'n versameling van vrolike en nostalgiese volkswysies wat nie slegs herinneringe oproep nie, maar jou summier laat saamsing of -neurie.
 
Die "Musikaners" bestaan uit 'n groep professionele musici wat benewens eie beroepe ook op uitnodiging optree. Almal is eweseer passievol oor die Afrikaanse volkslied en hierdie opname is hulle bydrae tot die koestering en bewaring van volksjuwele.
 
Die meeste van die opgeneemde wysies vorm deel van die "Musikaners" se verhoogproduksies "www.wikkelwysies.com" en "Solank as die rietjie"
 
Bestel hierdie CD by Hannie Hefer Promosies.
Home | About us | News & Events | Enquiries | Orders | Payment Options | Performers | Photo Gallery | Productions | Reservations | Venue
Links | Contact us

Copyright © Hannie Hefer Promotions. All Rights Reserved (Designed and Powered by And Then Design Studio)